Namibië verbeter op Henley-indeksJuly 25, 2025

Namibië se paspoort is tans 63ste gelys uit 199 paspoorte op Henley se jongste indeks. Die visum-vrye telling is op 79. Verlede jaar was Namibië 116de geplaas, deels omdat Brittanje sy visumregulasies vir Namibiërs verskerp het. Die regering vanjaar op 1 April visumvrye toegang vir burgers van meer as 30 lande, herroep. Suid Afrika is 48ste geplaas met ‘n visum-vrye telling van 103. In Afrika is Namibië se paspoort is vyfde, na die Seychelle, Mauritius, Suid-Afrika en Botswana, nes verlede jaar.