Twee kinders wat naby Outjo verdwyn, gevindJuly 25, 2025
Die twee kinders wat Donderdag te voet Outjo verlaat het om na die Huab-gebied te gaan is vanoggend gevind. Die twee, ‘n dogter van 14 en seun van nege was op pad na plaas Garubib, 170 kilometer ver. ‘n Helikopter is ontplooi en Frank Stein het hulle vanoggend gevind. Hulle is moeg en honger maar, ongedeurd.