Vyf gewapende mans vas na mislukte roofpogingJuly 29, 2025
‘n Mislukte gewapende roof het vanoggend by die Big Deal Super Liquor Cash and Carry in die Monte Christo-gebied plaasgevind. Owerhede wil nog nie veel sê maar vyf mans, met gewere het gepoog om die winkel te beroof. Chaos het ontaard en skote is afgevuur maar, daar is geen berigte van beserings nie. Daar is inligting dat van die verdagtes soek is in verband met nog ‘n gewapende rood sowel as ‘n moord in 2023.