Taxibestuurders eis verhoging in tariefJuly 30, 2025

Taxibestuurders vra weer vir ‘n tariefverhoging van 13 Namibiese dollar tot 15 dollar, weens stygende brandstof- en onderhoudskoste. Hulle vra vervoerminister Veikko Nekundi om op te tree. Kosmos 94.1 Nuus het met die lynministerie se woordvoerder Julius Ngweda gepraat.

Ngweda voeg by dat taxibestuurders die tariefverhoging in hul aansoek moet regverdig. 

Die laaste verhoging vir taxibestuurders was in November 2021.