Jeug moet leer by Viëtnam, Filippyne – MotlantheJuly 30, 2025

Voormalige president Kgalema Motlanthe sê Afrika moet sy jeug toerus met die nuutste digitale vaardighede om ingewikkelde probleme op te los en die land vorentoe te dryf. Hy het tydens die stigting se beraad in Sandton beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om weg te beweeg van ‘n slagoffer-ingesteldheid en lesse by nasies soos Viëtnam en die Filippyne te leer. Hy sê jeuginnovering en ekonomiese deelname is die sleutel om Afrika op ‘n sterker ontwikkelingspad te plaas: