Lambert, eienaar van Elisenheim Spar, sterfJuly 30, 2025
Die Elisenheim-gemeenskap is in rou gedompel na die afsterwe van Gerrit Lambert, eienaar van Elisenheim Spar. Hy was 51. Inligting is nog skraps maar, Lambert het blykbaar Dinsdagmiddag buite Windhoek sy eie lewe geneem. Spar Namibië sê die winkel sal in bedryf bly.