Selfmoord: Normaliseer geestesgesondheid gesprekke onder mansJuly 30, 2025

Namibië staar ‘n stille nasionale krisis in die gesig namate selfmoorde onder mans teen ‘n kommerwekkende tempo bly styg, wat diepgewortelde geestesgesondheidsprobleme en maatskaplike druk blootlê. Kosmos 94.1 Nuus het met die sielkundige Shaun Whittaker gepraat wat sê ons moet geestesgesondheid gesprekke onder mans normaliseer.