RMB Brandberg Backyard Ultra vorder… nog baie loepe oorAugust 2, 2025

Die Brandberg Backyard Ultra, aangebied deur Namibia Ultra Trails, is in volle swang na dit agt-uut vanoggend afgeskop het op Uis. Atlete moet uurliks ‘n loep van 6,7 kilometer voltooi en stelselmatig val hulle uit tot die laaste loep alleen voltooi is – dan is die ultra-marathon voltooi. Kosmos 94.1 se Francois Lottering is daar en het met Nico Scholtz van Namibia Ultra Trails gepraat.

Luisteraars wat wil deenlneem aan die veiling kan Scholtz ‘n WhatsApp stuur op 081 226 2821.