Ander faktore dryf olieprys daarom min reaksie op OpulAugust 6, 2025
Oliepryse het effe gedaal na Opul se produksieverhoging van 547 000 vate daagliks in September maar bly rondom 68 Amerikaanse dollar ‘n vat. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gepraat. Hy sê die sterker Suid-Afrikaanse rand en die vraag en aanbod situasie dryf op die oomblik die kommoditeit aan.