Copps 94.1: Jeug gemaan om veilig te weesAugust 9, 2025
Geen ernstige misdaadvoorvalle is Vrydagaand tydens die Copps 94.1-skof saam met die Windhoekse stadspolisie aangemeld nie. Groepies jong kinders in die strate van die hoofstad is deursoek en gemaan om waaksaam te wees. Senior-inspekteur Silas Shipandeni doen verslag: