Repokoers derde keer onveranderd gehouAugust 13, 2025

Die sentrale bank se monetêre beleidskomitee het eenparig besluit om die repokoers onveranderd te hou. Die bank se goewerneur Johannes !Gawaxab…

En Cirrus-ekonoom Tannan Groenewald het sy reaksie so verwoord.