DBN belê bykans N$1 miljard in Oshana August 26, 2025

Die Ontwikkelingsbank van Namibië het sy sedert sy ontstaan bykans 978 miljoen Namibiese dollar in projekte in die Oshana-streek belê. Konstruksie het die meeste lenings gekry, altesaam 170,8 miljoen dollar, gevolg deur behuisingsprojekte met 152,6 miljoen. Projekte vir kragvoorsiening is met 116,8 miljoen in totaal gefinansier.