Motorsport: Groot aksie op Grootfontein die naweekAugust 26, 2025

In motorsportnuus is groot name onder die 13 inskrywings vir die vierde been van Shell V-Power-tydren Saterdag op Grootfontein. Die geleentheid is ook ter herinnering aan wyle jaer Jaco van Dyk, wat in Julie in ‘n motorongeluk oorlede is. Francois Lottering van MotorMedia Namibia het meer: