Trump dreig weer met Russiese sanksiesAugust 27, 2025
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weer gedreig om swaar ekonomiese strafmaatreëls teen Rusland in te stel as president Vladimir Putin weier om die oorlog teen Oekraïne te staak. Trump probeer persoonlike gesprekke bewerkstelling tussen Putin en president Volodymyr Zelensky van Oekraïne. Trump sê hy wil nie nuwe sanksies of tariewe instel wat Rusland se ekonomie benadeel nie, en hoop daar is steeds ʼn manier om die oorlog te beëindig: