Jean de Villiers bevraagteken Rassie se wedstrydplanAugust 28, 2025
Die oud Springbok-kaptein Jean de Villiers sê ondersteuners verkies dit as die nasionale span wen, al is dit met vervelige rugby, en bevraagteken die hoofafrigter Rassie Erasmus se wedstrydplan wat hy glo die skare tevrede sal stel. Hy het verwys na Suid-Afrika se onlangse pakslae teen die Wallabies toe die span sy speelstyl verander het, maar teruggekeer het na ‘n konserwatiewe benadering om die volgende toets te wen. Du Plessis sê toeskouers wil vermaak word, maar Bok-ondersteuners wil steeds hê hul span moet wen, selfs al is dit nie ‘n mooi wedstryd nie.