The Namibian vier 40 jaar August 29, 2025
Die Engelse dagblad, The Namibian, vier môre sy 40ste bestaansjaar met die eerste uitgawe wat op 30 Augustus 1985 verskyn het. Die koerant se stigter en veteraan joernalis Gwen Lister het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Sy sê dit is bewys van die veerkragtigheid van goeie joernalistiek.
Sy sê mense het korrekte en kwaliteit inligting nodig om voort te bou.