Bipa verduidelik deregistrasie van besighedeAugust 29, 2025

Na talle oproepe vir nakoming en inligtingsessies het Bipa vandag begin met die eerste deregistrasie van 1 000 besighede landwyd, omdat voordelige eienaarskap nie verklaar is nie. Daar sal maandeliks 1 000 van die 137 000 gederegistreer word. Waarnemende uitvoerende hoof van Bipa, Aina Kaundu.