Jong Namibiër bereik Noordpool-mylpaalAugust 30, 2025
Teaghan Beresford, ‘n 15-jarige Swakopmunder, het die eerste Namibiër geword om die Noordpool te besoek. Sy was deel van ‘n 66 skoolkinders van 21 lande wat gekies is om aan boord ‘n Russiese kern-ysbreker na die Noordpool se reis vir die sesde internasionale artiese ekspedisie, of te wel die “Icebreaker of Knowledge”. Sy deel haar ervarings: