Onderwys, gesondheid kry aandag – NgurareSeptember 1, 2025
Eerste minister Elijah Ngurare het gehalte-onderwys en uitgebreide gesondheidsorg aan al 121 kiesafdelings van die land belowe. Die eerste minister het vanuit die Oshihepo-nedersetting in Omundaungilo, Ohangwena-streek, gesê dat geen gemeenskap agtergelaat sal word nie.