Hordes pak Nedbank City Dash aanSeptember 7, 2025

Vegkop by WHS is vanoggend ‘n miernes van bedrywighede met die vyfde Nedbank Citi Dash wat daar afskop. Meer as 2 400 atlete het vir dié gewilde jaarlikse padwedloop ingeskryf. Kategorieë sluit in ‘n elite-mans- en vrouewedloop oor 10 km, asook ‘n pretdraf van 5 km. Die LiveXpo vind ook plaas, met uitstallings wat op gesondheid, sport, leefstyl en die buitelewe fokus