Twee Namibiese gholfspelers op pad na Sun CitySeptember 8, 2025

Twee Namibiese gholfspelers het hulle plek oor die afgelope naweek in die King Price Internasionale Pare-toernooi verseker. Die toernooi vind aanstaande maand by Sun City in Suid-Afrika plaas. Francois Lottering het meer.