Rugby: Springbok-vroue inspireer, sê SwysSeptember 15, 2025
Die vertoning van die Springbok-vroue by die 2025 Vrouewêreldbeker is nie net ‘n aanwyser van wat in die toekoms lê nie, maar ook ‘n nalatenskap wat die volgende generasie sal inspireer om hulle na te doen. Die hoofafrigter, Swys de Bruin, sê die span was 12de op die wêreldranglys aan die begin van die toernooi maar is nou een van die top agt spanne in die wêreld: