Namibië stel ‘slimkaart’ vir ekostelsel bekendSeptember 19, 2025

Namibië het Donderdag sy eerste nasionale ekostelselkaart bekend gestel. Dit gaan gebruik word as ‘n riglyn vir die beplanning van grondgebruik, bewaringsprioriteite en klimaat-aksie. Dié kaart is deel van Namibië se verpligtinge as deel van die Kunming-Montreal se Globale Raamwerk vir Biodiversiteit. Omgewingsminister Indileni Daniel het meer tydens die bekendstelling verduidelik: