Demon Slayer gee toon aan by Noord-Amerika loketSeptember 22, 2025

Die Japanese fliek, Demon Slayer: Kimetsu no Yaiba Infinity Castle, is steeds nommer een by Noord-Amerikaanse kaartjiekantore. Die film is die eerste van ʼn trilogie oor ʼn seun wat demone jag om sy gesin te wreek en ʼn oplossing te vind vir sy suster wat in ʼn demoon verander het. Him, van Universal is tweede en New Line se The Conjuring: The Last Rites is derde. Lionsgate se The Long Walk en Focus se Downton Abbey: The Finale voltooi die topvyf.