Sassa-toelaag styg… met R10September 26, 2025

Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het bevestig dat alle maatskaplike toelae van die Oktober 2025 betalingsiklus met 10 Suid-Afrikaanse rand verhoog sal word. Dit volg na die minister van Finansies, Enoch Godongwana se aankondinging tydens die begroting vroeër vanjaar. Ouderdoms-, gestremdheids-, Versorgings – en Oorlogsveteranetoelaes sal almal geringe verhogings ontvang. ‘n Woordvoerder van Sassa, Andile Tshona, sê die aanpassings is noodsaaklik om die finansiële druk te verminder en om kwesbare groepe te beskerm: