Energieministerie help met landelike duur kragSeptember 26, 2025

Toegang tot bekostigbare en betroubare energie bly ‘n uitdaging vir baie Namibiërs wat in landelike en peri-stedelike gebiede woon. Om hierdie gaping te help oorbrug, versterk die energieministerie die Solar Revolving Fund, ‘n kredietfasiliteit wat daarop gemik is om elektrisiteit na huise en besighede deur middel van hernubare energie te bring. Ministeriële woordvoerder Ten Hasheela het meer.

Alle lenings word teen ‘n vaste rentekoers van 5 persent aangebied, terugbetaalbaar oor ‘n tydperk van vyf jaar. Hasheela verduidelik die proses.