Sauma eis wetgewing om in-situ-loging te reguleerSeptember 29, 2025
Die Stampriet-akwifer-uraanmynbouvereniging, Sauma, eis dringende wetgewing om in-situ-loging van uraanmynbou te reguleer, voordat enige mynbouaktiwiteite begin. Met toenemende kommer oor die veiligheid van die Stampriet-akwifer, waarsku Sauma dat die noodsaaklike waterbron steeds in gevaar is. Kosmos 94.1 Nuus het met Sauma se vise-voorsitter, Wolfgang Teichert, gepraat vir meer.