VSA-sluiting: Werkers word afgedank, nie huis toe gestuur nieOctober 2, 2025
Die Withuis sê regeringsagentskappe maak gereed vir besnoeiings en afleggings wat sal plaasvind indien die afsluiting voortduur. Die regeringsluiting het Woensdag begin nadat Republikeine en Demokrate in die Kongres nie kon saamstem oor ʼn nuwe bestedingsplan nie. Visepresident JD Vance…
Die standaard vir ‘n regeringsluiting is dat federale werkers huis toe gestuur word nie afgedank word nie. Dit is ‘n eerste vir die VSA maar president Donald Trump het gewaarsku dat Demokrate hulle werk kan verloor sou die regering sluit.