Sikopo sê Etosha-brand het op regte tyd gekomOctober 3, 2025

Te midde van die verwoesting en dierelyding na die Etosha-brand, bly daar steeds hoop. Volgens Colgar Sikopo, die adjunk-uitvoerende direkteur van natuurlike hulpbronne-bestuur in die omgewingministerie, het die brand op die regte tyd gekom. Wanneer dit begin reën sal die gebrande gedeelte in ‘n lushof van weiding verander. Sikopo verduidelik.