Famous Last Words van Jane Goodall uitgesaaiOctober 6, 2025
Netflix se reeks, Famous Last Words, doen onderhoude met bekendes met die doel om dit na hulle afsterwe uit te saai. So ‘n onderhoud is met die primatoloog dr. Jane Goodall, wat verlede week op die ouderdom van 91 oorlede is, gedoen en uitgesaai.
Sy het ook gesê sy sou Elon Musk, Donald Trump en hul grootste aanhangers op een van Musk se ruimteskepe sit en hulle na ‘n ander planeet stuur. Sy het ook die Russiese president Vladimir Putin, Chinese president Xi Jinping en Israeliese premier Benjamin Netanyahu genoem.