Cirrus neem die jaar wat was onder die loepOctober 16, 2025

Die jaar wat was word al onder die loep geneem. Volgens ‘n Cirrus ontleding was 2025 a chaotiese jaar met oorlog aan die voorgrond. Ten spyte daarvan is daar ‘n paar hoogtepunte oor die jaar. As Trump se Gaza-vredesplan slaag sal oliepryse na verwagting verder daal, maar goud ook. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus ekonoom Oliver Diggle gepraat vir ‘n oorsig.

Hy is optimisties oor die vooruitsigte vir huishoudings.