Reuse-bedrae in mosiehof opgeëisOctober 17, 2025

Reuse-bedrae is deur kommersiële banke in die mosiehof vanoggend opgeëis met eise van tot 18,5 miljoen Namibiese dollar en drie aansoeke vir verstekvonnisse wat twee eiendomme teruggevra het. Regters Gerhard Tötemeyer en Andrew Corbett het 96 aansoek in totaal hanteer waarvan sewe op die rol 108-rol was. Banke het 38 aansoeke gebring maar eis 20 eiendomme met ‘n skuldlas van 59 miljoen dollar terug. Daar is ook 20 lenings betaalbaar met 15,5 miljoen dollar uitstaande. Een lening van 9,5 miljoen dollar het deel gemaak hiervan. Een voertuig moet terugbesorg word. In Maandag se sessie hanteer Corbett 44 onverdedigde egskeidings.