Belastinghervormings eers volgende jaar gereedOctober 22, 2025
Daar was verwagtinge dat belastinghervormings deel sou vorm van die middeltermynbegroting wat Dinsdag in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê is. Die finansminister het van die hervormings uitgelig…
Maar, belastingbetalers sal moet wag tot Februarie volgende jaar.