Media wil weet oor die sloop van die Withuis se ‘East Wing’October 24, 2025

Net maande nadat die Amerikaanse president Donald Trump belowe het dat sy beplande balkamer nie met die volk se huis sou inmeng nie, is ‘n hele aanbou, die bekende ‘East Wing’, verwyder. Sloopspanne het Maandag, plaaslike tyd, begin om die gedeelte af te breek wat Amerikaners op hol het. Die Withuis se perssekretaris Kaoline Leavitt is daaroor gevra.

Trump sê hy het 350 miljoen Amerikaanse dollar by skenkers ingesamel vir die projek.