Kamala het dalk weer oog op WithuisOctober 26, 2025

Voormalige Amerikaanse visepresident Kamala Harris het aan die BBC gesê dat sy dalk weer vir die Withuis kan staan. Harris gesê dat sy “moontlik” eendag president sal wees en is vol vertroue dat daar in die toekoms ‘n vrou in die Withuis sal wees. Sy het meningspeilings wat haar as ‘n buitestaander beskou om die Demokrate se keuse vir die volgende verkiesing te word, verwerp.