Rusland toets nuwe supermissielOctober 26, 2025

Rusland het ‘n nuwe kernkrag-aangedrewe kruismissiel getoets, het die supermoontheid vanoggend bevestig. Die missiel het 14 000 km afgelê en was vir ongeveer 15 uur in die lug. Dit is onsigbaar vir huidige missielverdedigingstelsel, met ‘n byna onbeperkte reikwydte en onvoorspelbare vlugroete.