Voortbestaan van Afrika pikkewyne onder die loep  - October 13, 2025

Die Afrika pikkewyn-bevolking loop die gevaar van uitsterwing. Die kwessie kom nou al ‘n geruime tyd aan en een dryfveer is die lae sardyn-bevolking. Die Namibiese Stigting vir die Bewaring van Seevoëls wat in Lüderitz gebaseer is, doen navorsing rakende die kwessie. Kosmos 94.1 Nuus het met Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia gepraat.  Dreyer […]

Read More

Meatco se probleme is nie verby sal en sal eintlik verdiep - October 13, 2025

Meatco se langtermyn-lewensvatbaarheid word ernstig bedreig, waarsku landboukenner Wallie Roux. Dit is terwyl privaat uitvoerabattoirs voorberei om die mark in 2026 te betree. Terwyl die maatskappy sy 1 200-ton beesvleis-uitvoerkwota na Noorweë voor skedule nagekom het, het Roux aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hierdie mylpaal min doen om Meatco se onderliggende finansiële probleme aan […]

Read More

Kunene bewareas slaag weer teen mynbou - October 13, 2025

Die Kunene-gebied word toenemend ‘n mynwese gebied met bewareas en toerisme-konsessies wat groot kommer het oor veral die bewaring van die swartrenoster. In ‘n tweede regsgeding deur die Doro !Nawas en Uibasen Twyfelfontein bewareas, saam met die #Audaman tradisionele owerheid en Ultimate Safaris, is ‘n tydelike interdik deur die hoërhof toegestaan teen nege respondente wat […]

Read More

Olie kan nog verder daal – ontleder is versigtig optimisties - October 13, 2025

Oliepryse het oor die naweek tot multi-maande laagtepunte gedaal namate die mark gereageer het op die vredesooreenkoms in Gaza. Die kommoditeit het die week net bo 62 Amerikaanse dollar afgesluit. Die Opul-plus aankondiging van ‘n beskeie produksieverhoging in November het ook tot die daling bygedra. Ekonoom Dawie Klopper het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat […]

Read More

Seun, 11, verskyn vandag na hy plaaswerker per ongeluk doodskiet - October 13, 2025

ʼn Elfjarige seun en sy pa verskyn na verwagting vandag in die Thabazimbi-landdroshof in Limpopo in verband met ʼn plaaswerker se dood. Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die seun volgens berigte die naweek tarentale op die plaas in Thabazimbi geskiet het toe die 30-jarige plaaswerker noodlottig gewond is. Die polisie sê die seun se pa […]

Read More

Kaza-veldwagter vra vandag vir borg - October 13, 2025

Die hoof-veldwagter vir die Kavango-Zambezi oorgrens-bewaringsgebied sal na verwagting vandag in die Okahandja-landdroshof verskyn om aansoek te doen vir borg. Dit kom na hy vroeër die maand op aanklagte van sameswering om spesiaal beskermde wild te jag, en die besit van ‘n vuurwapen en ammunisie sonder ‘n lisensie. Willem Ponahazo het, volgens die staat, in […]

Read More

Apartheid het swart ontwikkeling verhoed – Mbalula - October 13, 2025

Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die apartheidsregime het swart gemeenskappe verhoed om tot hul volle potensiaal te ontwikkel. Mbalula het tydens die herbegrafnis van die vryheidsvegters en kunstenaars, Todd Matshikiza, Esme Sheila Matshikiza en John Pogiso Maroo in Johannesburg gepraat. Hy sê organisatoriese vernuwing deurvleg elke aspek van die politieke en sosiale lewe in alle […]

Read More

Alles is gereed vir gevangene-gyselaar uitruil in Gaza - October 13, 2025

Israel se regering sê hy verwag dat al 20 lewende gyselaars wat in Gaza deur Hamas aangehou word, vanoggend aan die Rooikruis oorhandig sal word. Dis deel van die eerste fase van die vredesooreenkoms waarop verlede week ooreengekom is. Hamas hou 48 mense gyselaar, waarvan 20 vermoedelik nog lewe. Israel sal byna 2 000 Palestynse […]

Read More

Vreemde byname in China vir tennisspelers - October 13, 2025

Die tenniswêreld is die maand in China waar ondersteuners gewilde spelers dikwels byname gee, gewoonlik woordspelings gebaseer op die Chinese vertaling van hul name. Wêreldnommer-een Carlos Alcaraz word die “Eend” genoem omdat aanhangers sê hy lyk soos ‘n Australiese eendbekdier. Die 24-malige Grand Slam-kampioen Novak Djokovic staan bekend as die “Hoender”, terwyl die top-gekeurde Aryna […]

Read More

Grondwetsontwerp: Moenie bekommer oor onteiening - October 12, 2025

Reaksie word steeds ontvang oor die Grondwetsontwerp wat by die Nasionale Vergadering heringedien is. Ten spyte van heelwat negatiewe kritiek, meen kenners daar is nie groot veranderinge gemaak nie. Mark Kutzner, besturende vennoot by Engling, Stritter and Partners, meen boere hoef hulle nie oor onteiening te bekommer nie. Hy het by die Namibiese Landbou-unie se […]

Read More