SAPD het vir taakmag betaal – Masemola - October 10, 2025
Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê geen geheime fondse is gebruik om die taakspan vir politieke moorde te befonds nie. In sy getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee, sê Masemola die span se operasies is befonds deur die nasionale polisiebegroting wat deur homself en die hoof- finansiële beampte bestuur was. Hy het bewerings dat […]
Ivoorkus skarrel om kakao te waarborg - October 10, 2025
Die Ivoorkus, die wêreld se voorste kakaoprodusent, het die oorsprong van ongeveer 40 persent van sy kakaobone suksesvol opgespoor gedurende die 2024–25-seisoen, ‘n mylpaal aangesien hy homself posisioneer om te voldoen aan die Europese Unie se anti-ontbossing-invoerreëls. Ingevolge die voorgestelde EU-regulasie moet invoerders van kommoditeite soos kakao bewys dat hul voorsieningskettings nie aan ontbossing gekoppel […]
Nobelprys vir Literatuur toegeken - October 10, 2025
Die Hongaarse skrywer László Krasznahorkai het 2025 se Nobelprys vir Letterkunde gewen. Die Koninklike Sweedse Akademie het sy visioenêre en boeiende werk geprys, wat die krag van kuns te midde van rampspoedige en uitdagende temas verken. Steve Sem-Sandberg van die Nobelkomitee sê Krasznahorkai, aangespoor deur sy reise na China en Japan, is bekend vir sy […]
Hoekom weer ‘n Chinese bouvennoot? - October 10, 2025
Die langverwagte Naute-Keetmanshoop-waterpyplynprojek het uiteindelik begin. Die Sentrale Verkrygingsraad het die 191 miljoen Namibiese dollar kontrak vir Fase 1 aan Adaptive Building Land Construction CC toegeken, in gesamentlike onderneming met China State Engineering Corporation. Die aanvang van die projek is met byna twee jaar vertraag weens wetlike verkrygingsuitdagings wat deur onsuksesvolle bieërs geopper is. Kosmos […]
Mthethwa se seun sê sy dood was baie traumaties - October 10, 2025
Mkhululi Mthethwa, die seun van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthetwa, het sy pa se dood as traumaties beskryf. Die 58-jarige is dood nadat hy van die 22ste vloer van ‘n hotel geval het. Mkhululi het aan Newzroom Afrika in Parys, Frankryk gesê die familie is gebroke en gereed om hom te ruste te […]
Von der Leyen oorleef maklik twee pogings om haar te verwyder - October 10, 2025
Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het Donderdag gemaklik twee pogings om haar te verwyder oorleef toe die Europese Parlement mosies van wantroue van regse en linkse groepe verwerp het. Beide sensuurmosies het Von der Leyen gekritiseer omdat sy ‘n ongebalanseerde tariefooreenkoms met die Verenigde State aanvaar het en ‘n handelsooreenkoms […]
Sainz wil weet hoekom soveel dekking vir bestuurders se meisies… - October 10, 2025
Williams se Spaanse Formule Een-renjaer, Carlos Sainz, dink televisie-dekking moet eerder fokus op wedrenne as op die bestuurders se meisies. Dit volg nadat kykers tydens die naweek se Grand Prix in Singapoer moes kyk na hoëprofiel-vriendinne en beroemde gaste terwyl van die aksie op die baan ignoreer is. Sainz se vordering van laaste tot die […]
Jou dop en twak styg skerp - October 10, 2025
Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drankies en tabak, wat 12,6 persent van die verbruikersmandjie uitmaak, het gedurende September tot 4,9 persent gestyg, teenoor die 4 persent wat in September 2024 waargeneem is. Die statistieke-agentskap sê die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drankies het tot 4,5 persent gestyg hoofsaaklik weerspieël in die prysvlakke van bierprodukte wat van […]
Sibiya sê hy gaan nêrens nie - October 10, 2025
Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sê hy sal nie bedank nie en daag owerhede uit om hom af te dank. Die nasionale Ingrypingseenheid, Spesiale Taakmag en Misdaadintelligensie het op sy huis in Centurion in Gauteng toegeslaan en verskeie elektroniese toestelle gekonfiskeer. Die operasie vorm deel van ‘n ondersoek na bewerings van […]
Bibi sê oor vredesplan vir Gaza - October 10, 2025
Die Israelse regering het die eerste fase van die 20-punt Gaza-vredesplan goedgekeur. Met dié goedkeuring tree ‘n wapenstilstand onmiddellik in werking. Die ooreenkoms sluit ook die onttrekking van Israelse magte uit die Gazastrook in, en humanitêre hulp wat Gaza binnekom, sal toeneem tot soveel as 600 vragmotors per dag. Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu sê […]