Kiir dank (weer) militêre hoof af - October 9, 2025

Suid-Soedan se president, Salva Kiir, het sy militêre hoof verwyder en sy voorganger, wat Kiir drie maande tevore afgedank het, weer aangestel. Die stap dra by tot die meedoënlose omset binne die geledere van Suid-Soedan se weermag en regering, terwyl Kiir worstel met gewapende konflik en spekulasie in die land oor sy uiteindelike opvolger. Kiir, […]

Read More

Starmer verwelkom eerste fase van Gaza-vredesplan - October 9, 2025

Die Britse premier Keir Starmer sê hy verwelkom die aanvaarding van die eerste fase van die Gaza-vredesplan deur Hamas en Israel. Dit baan die weg vir die vrylating van die gyselaars en Palestynse gevangenes. Hy het die partye wat betrokke was, bedank.

Read More

Kaapstad weer bo as toerisme bestemming - October 9, 2025

Kaapstad is benoem onder die wêreld se beste stede in Travel plus Leisure se reistoekennings vir Indië en Suid-Asië, in die kategorie Internasionale Bestemmings, Beste Stad. Die tema is die Kuns van Ontdekking, en die toekennings vier plekke wat verkenning en verbintenis aanmoedig. Briony Brookes van Kaapstad Toerisme sê die benoeming bevestig die Moederstad se […]

Read More

Hassel gesels oor hondolsheid navorsing - October 9, 2025

Die hoof van Unam se Veeartsenykundige Akademiese Hospitaal, dr. Rainer Hassel, het in vennootskap met die Namibiese Landbou Unie in 2015 navorsing begin om ‘n hondsdolheid-entstof vir koedoes te ontwikkel. Die navorsing is befonds deur boere en instansies. Die Duitse Friedrich Loeffler-instituut ondersteun ook Hassel se navorsing. Tydens die Lewendehawe Produsente Organisasie se jaarvergadering het […]

Read More

NLU-president praat Starlink, misdaad - October 9, 2025

Die Namibiese Landbou-unie sê dat hulle nie sal terugstaan in hul pogings om Starlink in Namibië goedgekeur te kry nie, en voer aan dat dit die sleutel is tot die verbetering van internettoegang in landelike gebiede. NLU-president Thinus Pretorius het vanoggend tydens die unie se jaarlikse kongres in Windhoek gesê betroubare konnektiwiteit is nie meer […]

Read More

Voedselpryse styg verder, vrugte die hoogste - October 9, 2025

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê inflasie vir September staan op 3,5 persent. Voedselinflasie, op ‘n jaargrondslag, het as volg vertoon. Vrugte is 16,6 persent duurder met vis wat 9,2 persent meer kos. Vleis is 8,1 persent duurder en olies en vette, 6 persent. Koffie en tee kos 5,9 persent meer en groente, 5,8 persent. Brood en […]

Read More

Bipa sukkel steeds met voordelige eienaarskapsverklarings - October 9, 2025

Namibië se vordering om van die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys te kom word steeds belemmer deur vertragings in besighede se verklarings van voordelige eienaarskap. Dit skep wetlike en finansiële bestuursgapings wat die stelsel kwesbaar maak vir kriminele uitbuiting. Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, doen ‘n beroep op alle entiteite om hul verklarings vinnig in […]

Read More

Vrou, 21, vas na sy dwelms in aanhoudingselle wou smokkel - October 9, 2025

Die Oshakati-polisie het ‘n 21-jarige vrou by die polisie aanhoudingselle gearresteer na sy gepoog het om dwelms en onwettige tabakprodukte in te smokkel, versteek in die kos. Dit was tydens besoektyd. Daar is beslag gelê op 33 gram dagga en 40 enkele Yes-sigarette. Die waarde van die items is net meer as 1 700 Namibiese […]

Read More

September inflasie op 3,5% - October 9, 2025

Inflasie vir September het op 3,5 persent ingekom, hoër as die 3,2 persent in Augustus aangeteken. Die sonale inflasiekoerse vir die maand September 2025 het getoon dat Sone 1, die noordelike dele, die hoogste jaarlikse inflasiekoers van 3,8 persent aangeteken het, gevolg deur Sone 3, die Suide en Omaheke en Erongo teen 3,4 persent, terwyl […]

Read More

GNU het nie repatriasie van flottielje-lede betaal nie - October 9, 2025

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bewerings ontken dat die regering die repatriasie van Suid-Afrikaanse Global Sumud Flotilla-aktiviste wat in Israel aangehou is, befonds het. Ses Suid-Afrikaners, saam met meer as 500 ander aktiviste van 45 lande, is verlede week deur Israeliese magte in internasionale waters vanaf 41 skepe ontvoer wat na Gaza […]

Read More