Lukhanyo Am soek sy plek in Bok-span terug - October 8, 2025
Rugby: Die Haaie se senter Lukhanyo Am, sê hy is vasberade om weer sy plek in die Springbok-groep terug te kry. Die 2019-Wêreldbekerwenner het, as gevolg van beserings, verlede November laas vir die Bokke teen Engeland gespeel. Die Haaie berei voor om in die derde ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap, Saterdag teen Leinster in Dublin […]
NCC stel ‘finansiële verliese’-berigte reg - October 8, 2025
Die Namibiese Mededingingskommissie het sy mandaat as ‘n nie-kommersiële openbare onderneming wat nie vir wins bedryf word nie, verduidelik. Dit kom na mediaberigte dat die kommissie finansiële verliese van 65 miljoen Namibiese dollar in drie jaar gely het. Woordvoerder Dina //Gowases sê die boetes wat deur die kommissie ingevorder word, is nie inkomste vir die […]
Cyril stel paneel aan om nuwe openbare vervolging-hoof te kies - October 8, 2025
President Cyril Ramaphosa het ‘n paneel saamgestel wat ‘n opvolger vir die Direkteur van Openbare Vervolging moet kies. Die paneel, onder voorsitterskap van die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, bestaan uit leiers van die regsgemeenskap en Hoofstuk Nege-instellings. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die huidige direkteur, advokaat Shamila Batohi, se termyn […]
Europa ‘moet reageer op Rusland se hibriede oorlogvoering’ - October 8, 2025
Die hoof van die Europese Unie, Ursula von der Leyen, sê Europa moet sy verdediging versterk om Rusland se hibriede oorlogvoering teen te staan. Dit volg op ‘n reeks luginvalle, kuberaanvalle en skade aan ondersese kabels. Von der Leyen noem dit ‘n samehangende en verergerende veldtog teen Europa en sê die vasteland moet reageer. Die […]
Sabalenka, Gauff en Pegula deur na laaste 16 in Wuhan - October 8, 2025
Tennis: Verdedigende kampioen Aryna Sabalenka moes veg om haar onoorwonne rekord in die Wuhan Ope te behou toe sy moes inhaal om Rebecca Sramkova van Sloewakye 4-6, 6-3, 6-1 te klop. Derde gekeurde Coco Gauff, wat verlede jaar in die halfeindronde in Wuhan gespeel het, het haar plek in die laaste 16 bespreek met ‘n […]
Regering sit die pot mis met voorwaardelike BIG - October 8, 2025
Arbeidsdeskundige en langdurige voorstander van ‘n universele basiese inkomstetoelaag, Herbert Jauch, sê die regering se bekendstelling van die voorwaardelike basiese inkomstetoelaag sit die pot mis, beide maatskaplik en ekonomies. In ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Jauch gesê die huidige model sluit baie kwesbare huishoudings uit en penaliseer diegene wat werk vind. Hy voer […]
Mashatile vra vir meer intra-Afrika handel - October 8, 2025
Kameroen se 92-jarige president Paul Biya het sy eerste verskyning in maande gemaak by sy eerste veldtogbyeenkoms vir die komende verkiesing. Die wêreld se oudste staatshoof soek sy agtste termyn. Biya het ‘n skare ondersteuners in die noorde van die land toegespreek en belowe om sekuriteit in die streek wat deur ekstremistiese aanvalle geteister word, […]
Biya, 92, maak eerste verskyning in sy veldtog, stemmery is Sondag - October 8, 2025
Kameroen se 92-jarige president Paul Biya het sy eerste verskyning in maande gemaak by sy eerste veldtogbyeenkoms vir die komende verkiesing. Die wêreld se oudste staatshoof soek sy agtste termyn. Biya het ‘n skare ondersteuners in die noorde van die land toegespreek en belowe om sekuriteit in die streek wat deur ekstremistiese aanvalle geteister word, […]
Hamas is versigtig optimisties, maar ontwapening…? - October 8, 2025
Hamas het sê dat hy ‘n lys van die name van Israeliese gyselaars en Palestynse gevangenes vandag uitgeruil het en dat hy optimisties is oor gesprekke in Egipte oor die Amerikaanse president Donald Trump se plan om die oorlog in Gaza te beëindig. Onderhandelinge, wat deur senior buitelandse politieke en intelligensiebeamptes bygewoon word, fokus op […]
Kolwyntjies vir palliatiewe sorg - October 8, 2025
Die Kankervereniging van Namibië sal hierdie Sondag Wêreldhospies- en Palliatiewe Sorgdag vier onder sy nuwe Palliatiewe Sorg Namibië-program. Opknappings by die Swakopmund-sorgeenheid is voltooi, met dienste wat na verwagting in Januarie 2026 sal begin. Om kwesbare pasiënte te ondersteun, het die vereniging in Januarie 2025 ‘n Palliatiewe Sorgfonds van stapel gestuur. Uitvoerende hoof Rolf Hansen […]