Cirrus doen verslag oor sy skaapbedryf navorsing - October 8, 2025
Tydens die Lewendehawe Produsente Organisasie se kongres in die hoofstad het die lede na die volhoubaarheid gekyk van die skaapbedryf in Namibië en watter markte die beste sal wees om na uit te voer. Die LPO het Cirrus Capital genader om navorsing in die verband te doen. Romé Mostert, ‘n medestigter van Cirrus het die […]
Ons groet dalk gryslys einde Oktober - October 8, 2025
Namibië sal in laat-Oktober hoor of dit van die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys gehaal sal word, en of nog werk nodig is. Die land is in Februarie 2024 op die gryslys geplaas en het ‘n aksieplan met 13 strategiese tekortkominge gekry wat reggestel moes word, waarvan agt reeds afgehandel is. Die taakmag het die land […]
Dwelms: Dagga loop voor, kokaïen neem toe - October 8, 2025
Die Namibiese polisie sê hy het in September net meer as ‘n miljoen kilogram dagga gekonfiskeer. Gedurende die maand het die mag ook 1 035 Mandrax-pille gevind en beslag gelê op 33 gram kokaïenpoeier en 186,5 eenhede crack-kokaïen. Daar is 211 verdagtes gearresteer waarvan 202 Namibiese burgers is net twee Angolese, vyf Zambiërs en een […]
Notering van Africa Bitcoin Corporation op NSX is ‘opwindend’ - October 8, 2025
Africa Bitcoin Corporation, Afrika se eerste genoteerde Bitcoin-tesouriemaatskappy, is vandag amptelik genoteer op die Namibiese Sekuriteitsbeurs. Hierdie ontwikkeling vorm ‘n sentrale deel van die firma se multi-beursnoteringsstrategie, wat daarop gemik is om toegang tot gereguleerde Bitcoin-blootstelling regoor Afrika te verbreed. In ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die beurs se uitvoerende hoof, Tiaan Bazuin […]
BKS: Kommer oor drade in kommunale gebiede - October 8, 2025
Die Direktoraat van Veeartsenykundige Dienste waarsku plaaslike boere oor die potensiële risiko dat bek- en klouseer in die land kan uitbreek. Namibië is een van die min Afrika-lande wat ‘n bek-en-klou-vrye sone is sonder inentings, terwyl Suid-Afrika ‘n groot uitbreking ervaar. Tydens die Lewendehawe Produsente Organisasie se kongres het boere kommer uitgespreek oor die toestand […]
Transnet vertoon beter - October 8, 2025
Transnet sê sy strategie van herbelegging met die oog op groei, tesame met volgehoue ondersteuning soos goedgekeurde regeringswaarborge van 51 miljard en 94,8 miljard Suid-Afrikaanse rand, plaas die maatskappy op ‘n stabiele weg na langtermyn winsgewendheid. Dié staatsentiteit se inkomste het in die finansiële jaar tot 31 Maart 2025 met 7,8 persent gestyg tot 82,7 […]
Gaza-vrede: Trump optimisties oor vordering tot dusver - October 8, 2025
Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy is optimisties oor die vordering wat gemaak is met ‘n vredesooreenkoms in Gaza. Onderhandelinge om ‘n ooreenkoms gebaseer op Trump se wapenstilstandsplan in Gaza te finaliseer, duur voort in Egipte. Die Amerikaanse spesiale gesant Steve Witkoff en senior adviseur Jared Kushner sal na verwagting vandag by die onderhandelinge […]
Seelewepark in Kanada dreig om beloegas uit te sit - October 8, 2025
Die Marineland-seelewepark in die Niagara-valle het gedreig om 30 beloegas uit te sit nadat die Kanadese regering geweier het om ‘n permit te gee om die diere na China te stuur. Die park is te koop en wil hê die 30 beloegas moet na die Chimelong-oseaankoninkryk in die Guangdong-provinsie gaan. Die park is van mening […]
Goud beweeg verby US$4 000 - October 8, 2025
Goud het vandag vir die eerste keer bo 4 000 Amerikaanse dollar per fynons gestyg te midde beleggers die veilige hawe aangekoop het om dekking te soek teen toenemende geopolitieke onsekerheid. Tradisioneel word goud as ‘n waardebewaarder gedurende tye van onstabiliteit beskou. As een van die bes presterende bates van 2025, het die prys sedert […]
Uraan bly land se top buitelandse valuta-verdiener - October 8, 2025
Namibië se uitvoerlandskap bly stewig geanker in die mynbou- en visserysektore, met uraan wat na vore kom as een van die invloedrykste bydraers tot die land se buitelandse verdienste. Die Simonis Storm-ekonoom Almandro Jansen het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat Namibië toenemend erken word as ‘n strategiese speler in die globale uraanmark, in ‘n […]