Shangula het ook kommer oor Psemas-lede by staatsfasiliteite - October 7, 2025
Voormalige gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het kommer uitgespreek oor die beplande beperking van Psemas tot slegs openbare gesondheidsorgfasiliteite vanaf April 2026. Hy stem saam dat dit bykomende druk op die reeds oorbelaste openbare gesondheidsektor kan plaas. Psemas bied tans dekking aan meer as 298 000 staatsamptenare. In ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Shangula […]
Strafhof hoor saak aan oor werkers se reg om te staak - October 7, 2025
Die vakverbond Cosatu het die Internasionale Strafhof se saak verwelkom oor werkers se onvervreembare reg om te staak. Die Strafhof het gister met ‘n verhoor begin om te bepaal of die reg om te staak deur internasionale reg beskerm word. Dit is die eerste keer dat die wêreld se hoogste hof gevra is om ‘n […]
Beleërde Lecornu hou gesprekke om krisis te beredder - October 7, 2025
Die uittredende Franse premier Sebastien Lecornu begin vandag twee dae van laaste gesprekke met lede van verskeie partye, ‘n dag na sy skokbedanking, in ‘n poging om ‘n uitweg uit die land se politieke krisis te vind. Lecornu het Maandag bedank nadat sy nuwe regering deur beide bondgenote en teenstanders verwerp is. Macron het Lecornu […]
Nanso reageer op haglike koshuis video - October 7, 2025
‘n Video sirkuleer op sosiale media wat die vervalle toestand van die !Oe#Gab Laerskool in die Erongo-streek illustreer. Twee-honderd-nege-en-sewentig leerlinge was Vrydag huis toe gestuur weens ‘n sanitasiekrisis by die skool. Sestien leerlinge is met erge diarree en braking in die Usakos Staatshospitaal opgeneem. Een van hulle is in ‘n kritieke toestand en die res […]
ANC verskerp optrede teen korrupsie – Cyril - October 7, 2025
Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê die party verskerp sy stryd teen korrupsie en waarsku dat gevolgebestuur en leefstyloudits streng toegepas sal word in die openbare sektor. Ramaphosa het na afloop van die party se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Boksburg gesê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslae toon dat die regering ernstig is oor die bekamping van […]
Greta sê niemand kan sê hulle het nie geweet nie - October 7, 2025
Aktivis Greta Thunberg is by die huis na Israelse owerhede haar en ander aktiviste van die Global Sumud-flottielje vrygelaat het. Sy het ook mishandeling in aanhouding beweer maar sê dit is nie die werklike storie nie.
Ghislaine se enigste hoop is nou Trump en kwytskelding - October 7, 2025
Die Amerikaanse Hooggeregshof het geweier om ‘n appèl van Jeffrey Epstein se medewerker, Ghislaine Maxwell, teen haar skuldigbevinding aan sekshandel aan te hoor. Sy is in 2022 tot 20 jaar in ‘n federale tronk gevonnis vir die uitvoering van ‘n jare lange skema met Epstein om minderjarige meisies voor te berei en seksueel te misbruik. […]
Uitspraak in Linden Beef-aansoek op 24 Oktober - October 7, 2025
Linden Beef sal op 24 Oktober hoor of sy ‘n interlokutêre aansoek voor regter Andrew Corbett om te keer dat hy gelikwideer word, geslaag het of nie. Dit kom na Bank Windhoek ‘n aansoek gebring het met skuld van 28,5 miljoen dollar aan hom verskuldig. Die reël nisi is aanvanklik vir 29 Augustus gestel maar, […]
Suid-Afrikaners op flottielje word vandag vrygelaat - October 7, 2025
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bevestig dat die groep Suid-Afrikaners, wat deel was van die Global Sumud-flottielje en daarna deur Israelse owerhede aangehou is, vandag vrygelaat sal word. Die groep, insluitend Mandla Mandela en skrywer en kulturele aktivis Zukiswa Wanner, is verlede week aangehou terwyl hulle probeer het om humanitêre hulp aan […]
Illinois nader hof om Nasionale Wag uit Chicago te kry - October 7, 2025
Die Amerikaanse staat Illinois het ‘n regsgeding aanhangig gemaak in ‘n poging om die Trump-administrasie te keer om gefederaliseerde Nasionale Garde-troepe op die strate van Chicago te ontplooi. Die Illinois prokureur-generaal sê in hofstukke Amerikaners behoort nie onder die bedreiging van okkupasie deur die Amerikaanse weermag te leef nie, net omdat hul stad of staat […]