ANC stel 10 ingrypings vir ekonomiese groei - October 6, 2025

Die ANC het die tien belangrikste ingrypings uiteengesit om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep. President Cyril Ramaphosa het tydens die afsluiting van die spesiale nasionale uitvoerende komiteevergadering in Boksburg gesê die maatreëls fokus op die uitbreiding van elektrisiteitsinfrastruktuur, die herlewing van die chroom- en mangaanbedrywe, die bevordering van plaaslike ekonomiese ontwikkeling en […]

Read More

Taylor Swift se film wêreldwyd boaan loket - October 6, 2025

Taylor Swift se vrystelling, The Official Release Party of a Showgirl, was die naweek boaan die wêreldloket-trefferlys. Die prent van 89-minute bied aanhangers agter-die-skerms-beeldmateriaal van Swift se 12de ateljee-album, The Life of a Showgirl. Paul Thomas Anderson se bekroonde One Battle After Another, met Leonardo DiCaprio in die hoofrol, het na die tweede plek teruggesak, […]

Read More

Amajita deur na uitklopfase by Onder-20-Wêreldbekertoernooi - October 6, 2025

Sokker: Suid-Afrika is deur na die uitklopfase van die Onder-20-Wêreldbekertoernooi in Chili na ‘n oorwinning van 2-1 oor Amerika. Die Amerikaners het die voortou geneem met ‘n doel deur Noah Cobb, en Amajita het die telling gelykop gemaak toe Joshua Wynder ‘n eie doel aangeteken het. Die ommekeer is voltooi toe Gomolemo Kekana net voor […]

Read More

Reën landswyd verwag oor die naweek - October 6, 2025

Wolke trek saam in die hoofstad met druppels wat plek-plek voorgekom het. Namibiërs wag vir die eerste behoorlike reën van die seisoen en met die onlangse veldbrande in Etosha word daar ook vir reën gehoop. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor gesels.

Read More

Simon, Armas wen Bachmus Kusmarathon - October 6, 2025

Matias Simon en die voormalige Olimpiër Alina Armas was die groot wenners by die Bachmus Kusmarathon in Walvisbaai. Die marathon het by die Vineta sportgronde in Swakopmund begin en by die Walvisbaai Privaatskool geëindig. Simon het die mans-afdeling gewen in 2 uur, 14 minute en 57 sekondes, terwyl Armas die eerste vrou oor die wenstreep […]

Read More

Hopelik is regering ernstig oor beter plaaslike owerhede - October 6, 2025

Die naweek het die president Netumbo Nandi-Ndaitwah lofliedere gesing oor plaaslike owerhede tydens die party se bekendstelling van sy verkiesingsveldtog in Walvisbaai. Volgens haar werk die Swapo-party daartoe om effektiewe en reagerende plaaslike en tradisionele owerhede aan te moedig. Sy het wel tereg aangewys dat plaaslike owerhede die hart van ‘n regering is. Kosmos 94.1 […]

Read More

Toerismesektor betreur swak nuwe visastelsels - October 6, 2025

Reaksie word ontvang op berigte dat die regering die toerismesektor in die voet skiet met sy nuwe visumregime. Daar is reuse uitdagings met die aanlyn stelsel, en dit te midde van groot vraag na die land. Die sektor toon uiteindelik herstel na die pandemie en passasiersaankomste het 144 500 in die tweede kwartaal van 2025 […]

Read More

Chevron neem 80% belang in PEL82 in Walvis-kom - October 6, 2025

Chevron het ‘n belang van 80 persent en operateurskap van PEL82 in die Walvis-kom bekom, terwyl vennote Namcor en Custos Energy elk 10 persent hou. Dit is ‘n strategiese ommekeer vir Chevron ná sy teleurstellende resultate in die Oranje-bekken vroeër vanjaar. Ingevolge die nuwe reëling beplan Chevron om tot 10 putte, bestaande uit vyf eksplorasieputte […]

Read More

Gaza-flottielje aktiviste beweer mishandeling in Israelse tronk - October 6, 2025

‘n Groep deelnemers aan die Global Sumud-flottielje wat deur Israel gedeporteer is, beweer hulle is mishandel. Een-en-twintig van die voormalige aangehoudenes het Sondag in Madrid aangekom en hulle vrees uitgespreek oor hul mede-aktiviste wat steeds in Israel is. Hulle was onder sowat 450 aktiviste wat verlede week in hegtenis geneem is aan boord van humanitêre […]

Read More

Namibië wen ExxonMobil Foundation STEM-streekfinaal - October 6, 2025

Namibië het die topprys losgeslaan in die ExxonMobil Foundation STEM-streekfinaal tydens die Afrika Energieweek-toekennings en galadinee in Kaapstad. Die span is erken vir sy innoverende afval-tot-energie-projek, wat met behulp van ‘n 3D-gedrukte raam, visafval in bio-plantvoer omskakel. Die projek bevorder volhoubare boerdery, verander organiese afval in waardevolle voedingstowwe en ondersteun pogings om honger in landelike […]

Read More