Namibië op pad na Tweede Wêreldberaad vir Maatskaplike Ontwikkeling - October 30, 2025
Namibië berei voor om die Tweede Wêreldberaad vir Maatskaplike Ontwikkeling by te woon. Dit sal van 4 tot 6 November in Doha, Katar, gehou word. Die beraad sal wêreldleiers byeenroep om hul verbintenisse tot maatskaplike ontwikkeling te hernu, met die fokus op armoede-uitwissing, volle en produktiewe indiensneming, en maatskaplike integrasie. Eerste minister Elijah Ngurare sal […]
‘Cat’ Matlala het glo R500 000 vir Mchunu se ANC-veldtog betaal - October 30, 2025
Getuie C het aan die Madlanga-kommissie vertel die tenderpreneur Vusimusi “Cat” Matlala beweer hy het ongeveer 500-duisend Suid-Afrikaanse rand betaal vir die polisieminister, Senzo Mchunu, se veldtog vir die ANC-presidentskap. Hy sê Matlala het na bewering betalings deur die sakeman Brown Mogotsi gedoen om die vlugte en verblyf vir die ANC-vieringe op 8 Januarie te […]
Trump en Xi kom ooreen om handelsoorlog te beëindig - October 30, 2025
Die Amerikaanse president Donald Trump en sy Chinese ampsgenoot Xi Jinping het ooreengekom om die handelsoorlog tussen hul lande te beëindig na grootskaalse ontwrigting op wêreldmarkte. Washington sal sommige tariewe verlaag en Beijing het onderneem om voort te gaan met die lewering van kritieke seldsame aardmetale. Trump het sy eerste ontmoeting met Xi in ses […]
Krieket Australië steeds in finansiële knyp - October 30, 2025
Krieket: Indië se besoek vir ‘n reeks van vyf toetse het nie Krieket Australië se finansiële probleme verbeter nie. Die beheerliggaam het ‘n netto verlies van meer as 124-miljoen Namibiese dollar vir die vorige finansiële jaar aangekondig. Dit is steeds heelwat minder as die vorige jaar. Die voorsitter van Krieket Victoria, Ross Hepburn, het die […]
Namibië Lugvaatweek Afrika in 2026 aan - October 30, 2025
Namibië sal in April volgende jaar die eerste Lugvaartweek Afrika ooit aanbied. Volgens wat berig word is dit ‘n driedaagse geleentheid wat fokus op die bevordering van volhoubare groei in die lugvaartsektor. Die inisiatief is daarop gemik om samewerking tussen Namibië en Zambië, waar dit ontstaan het, en regoor die Afrika-kontinent te versterk. Toska Sem, […]
IRR stel staatsbestedingsplan voor - October 30, 2025
Die Instituut vir Rasseverhoudinge het ‘n “Waarde vir Geld”-wetsontwerp voorgestel. Die nuwe voorgestelde wetsontwerp wil die manier waarop die regering staatsgeld bestee, verander. Dit sal die ingewikkelde punte-gebaseerde voorkeurstelsel met ‘n enkele, deursigtige standaard vervang. Hermann Pretorius van die instituut sê die wetsontwerp behou beperkte en deursigtige gelykstaande voorkeure, soos bewese dienslewering, werksintensiteit, finansiële selfstandigheid […]
RSF-leier erken oortredings - October 30, 2025
Die leier van Soedan se paramilitêre Rapid Support Forces het erken dat oortredings in El-Fasher plaasgevind het en het belowe om ondersoek in te stel. Volgens die Verenigde Nasies het RSF-vegters honderde mense, insluitend pasiënte in ‘n hospitaal, doodgemaak nadat hulle die stad in westelike Darfur oor die naweek beset het. Mohammed Hamdan Dagalo het […]
Reaksie oor seksoortreder migrant wat 500 pond betaal is om huis toe te gaan - October 30, 2025
Die Britse publiek is boos oor die nuus dat die seksoortreder, migrant Hadush Kebatu, 500 pond gegee is voor hy gedeporteer is. Kebatu is in die nuus in Brittanje omdat hy verkeerdelik vrygelaat is uit die gevangenis. Hy het tronkstraf uitgedien na hy ‘n 14-jarige dogtertjie in ‘n asielhotel aangerand het. Migrasieminister Mike Tapp sê […]
GRN doen min vir basiese menseregte - October 30, 2025
Reaksie is ontvang op die nuus dat 40 persent van die land se huishoudings, meer as 756 000, geen toilette het nie en steeds in die veld ontlas. Die situasie is die ergste in landelike gebiede en informele nedersettings. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die LPM-woordvoerder Lifalaza Simataa, wat sê die regering doen min […]
Paratus-vier verskyn weer op klagte van N$3m se diefstal - October 30, 2025
Donavin Zaal, Ananias Elifas, Burton Beukes en Julius Diedriks van Paratus Africa het vandag in die Windhoek-laerhof verskyn voor landdors Jurina Hochobes. Dit kom na hulle eerste verskyning op 28 Augustus waar hulle borg van 10 000 Namibiese dollar elk toegestaan is. Die verdagtes het na bewering geld en toerusting van 3 miljoen dollar gesteel van […]