Onderwys in SA in krisis: Staatdiensvakbond - October 6, 2025

Die Vereniging vir Staatsamptenare sê ondanks opvoeders se diepgaande impak, veral in landelike en gemarginaliseerde gemeenskappe, word hulle aan hulle eie lot oorgelaat om verkrummelde infrastruktuur, onvoldoende hulpbronne en ‘n gebrek aan erkenning te trotseer. Daar is tans ongeveer 405 000 opvoeders in die land se onderwysstelsel. Claude Naicker van die vereniging sê opvoeders moet […]

Read More

Romanskrywer Dame Jilly Cooper sterf op 88 - October 6, 2025

Romanskrywer Dame Jilly Cooper, bekend vir haar topverkoperboeke, insluitend Rivals en Riders, is in die ouderdom van 88 oorlede. Dame Jilly se suksesvolste werke was The Rutshire Chronicles, wat in 1985 met Riders begin het en die skandale, sekslewe en sosiale kringe van die welgestelde plattelandse bevolking uitgebeeld het. Die opvolger, Rivals, is in 1988 […]

Read More

Oud-Engeland rugbyster Lewis Moody het motorneuronsiekte - October 6, 2025

Rugby: ‘n Lid van Engeland se 2003 Wêreldbekerwenspan, Lewis Moody is met motorneuronsiekte gediagnoseer. Die 47-jarige, wat in 2005 saam met die Britse en Ierse Leeus getoer het, het uitgevind dat hy die siekte het nadat hy gedurende oefening in ‘n gimnasium ‘n swakheid in sy skouer ondervind het. Spelers soos Joost van der Westhuizen, […]

Read More

Nictus gaan Build It-tak in Rehoboth oopmaak - October 6, 2025

Die Nictus-groep maak gereed vir boubedrywighede in Rehoboth. Die groep het aangekondig dat hulle ‘n Build It-tak in Rehoboth sal bou en bedryf. Volgens die groep sal die tak volgende jaar oopmaak. Francois Wahl, die Nictus-groep se besturende direkteur het meer.

Read More

‘Apartheid’-definisie moet opdateer word - October 6, 2025

‘n Senior Suid-Afrikaanse vennoot in geslagsgeregtigheid en internasionale reg, Wendy Isaack, het gesê dat terwyl Namibië en ander Afrika-regerings die insluiting van apartheid in die VN-konsepverdrag oor misdade teen die mensdom ondersteun, die huidige regsdefinisie daarvan verouderd is. Sy het gepraat oor ‘n bespreking met die burgerlike samelewing en opgemerk dat die verdrag staatmaak op […]

Read More

Nog ‘n Franse eerste minister bedank - October 6, 2025

Die Franse president, Emmanuel Macron, het eerste minister Sebastien Lecornu se bedanking aanvaar slegs ure nadat hy sy nuwe kabinet bekendgemaak het. Dit is die derde eerste minister wat vanjaar uit die pos tree, wat die land verder in ‘n politieke dooiepunt dompel. Macron het die voormalige verdedigingminister verlede maand aangestel. Die grootliks onveranderde kabinet […]

Read More

Indië klop Pakistan by Vroue Krieketwêreldbeker - October 6, 2025

Krieket: Indië het ook haar tweede wedstryd in die Wêreldbekertoernooi vir vroue gewen. Die mede-gasvrou het Pakistan met 88 lopies verpletter in Colombo. Harleen Deol het 46 aangeteken en Richa Ghosh ‘n onoorwonne 35, en Indië is uitgeboul vir 247. Sidra Amin se 81 van 105 balle was daarna nie genoeg nie. Kranti Goud en […]

Read More

Nsfaf-debakel: Kuberveiligheid begin by mense - October 6, 2025

Die Namibiese kuberveiligheid sekuriteit reaksiespan, NAM-CIRT, het bevestig dat Nsfaf ‘n databreuk gehad het met duisende studente se besonderhede wat aanlyn op sy webtuiste gepubliseer is. Intusen het die fonds ‘n verklaring uitgereik en sê dit was ‘n interne fout. Kosmos 94.1 Nuus het met Tanya Hopker van Meinert Security gepraat wat sê kuberaanvalle se […]

Read More

Spesialisspan vergader met SA-aktiviste in aanhouding in Israel - October 6, 2025

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê ‘n spesialisspan het met ‘n groep Suid-Afrikaanse aktiviste vergader wat by die Negev Israelse gevangenis aangehou word. Die groep, insluitend Mandla Mandela, was aan boord van hulpskepe op pad na Gaza wat deel gevorm het van die Global Sumud Flotilla, toe hulle verlede Woensdag deur Israelse magte […]

Read More

Eswatini kry nog 11 VSA-migrante die maand - October 6, 2025

Eswatini sal hierdie maand nog 11 derdelandse burgers ontvang wat uit die VSA gedeporteer is, nadat hy in Julie ‘n eerste groep van vyf gedeporteerdes aanvaar het. Hy het nie die datum van hul aankoms gespesifiseer nie. President Donald Trump beoog om miljoene immigrante onwettig na die VSA te deporteer en sy administrasie het gepoog […]

Read More