Ontmoet NDB se nuwe leier, Titus Ndove - October 3, 2025
Die Ontwikkelingsbank van Namibië het ‘n nuwe leier aan die stuur. Titus Ndove is as uitvoerende hoof aangestel vir ‘n termyn van vyf jaar, wat op 1 November begin. As ‘n ervare ekonoom en kenner van openbare finansies, bring Ndove dekades se ondervinding van beide die regering en die banksektor, na hy sleutelrolle by die […]
GOOD-party vies oor honderde bendeverwante moorde in 6 maande - October 3, 2025
Die GOOD-party sê ʼn veiligheidsplan is nie ʼn oefening om boksies af te merk nie, maar moet ʼn lewende raamwerk wees wat voortdurend gemonitor, aangepas en beoordeel word. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kern van die Wes-Kaapse 2019-veiligheidsplan was om die moordsyfer binne tien jaar met 50-persent te verlaag, maar dit het […]
Chaos in Rome tydens staking oor Gaza-hulpflottielje - October 3, 2025
‘n Algemene staking in Italië ter ondersteuning van die Gaza-hulpflottielje ontwrig treinedienste en meer chaos word vir pendelaars verwag op die tweede dag van betogings in Rome. Die staking volg na betogings gister in verskeie stede oor die wêreld, insluitend Milan en Rome, waar ongeveer tien-duisend mense van die Colosseum af betoog het. Betogers het […]
Stormers, Sharks skop vanaand VRK-aksie af - October 3, 2025
Rugby: Die Haaie en die Leeus sal probeer om hierdie naweek onoorwonne te bly teen hulle onderskeie opponente met die Verenigde Rugbykampioenskap wat sy tweede ronde bereik. Die Stormers en Bulle sal ook wil voortbou op hulle sterk vertonings in die openingswedstryde. Die manne van KwaZulu-Natal speel vanaand om 9.05 SA-tyd teen die Dragons in […]
Jeugraad kry (uiteiendelik) nuwe raad - October 3, 2025
Die jeugministerie het amptelik ‘n tussentydse raad vir die Nasionale Jeugraad aangestel. Die raad gaan gebuk onder interne probleme soos bestuursmislukkings, geskorste direkteure sonder behoorlike proses, ontbrekende finansiële verslae, en lede wat openlik ministeriële bevele verontagsaam. Die nuwe raad bestaan uit nege lede met Kennedy Kariseb as voorsitter en Iyaloo Shiimi as adjunkvoorsitter. Lynminister Sanet […]
Mthethwa sal binne 10 dae gerepatrieer word - October 3, 2025
Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Alvin Botes, sê die Franse polisie is besig om hulle ondersoek na die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Nathi Mthethwa, af te handel. Hy het gepraat buite Mthethwa se woning in Kwambonambi, KwaZulu-Natal. Botes sê die lykskouings-verslag sal die oorsaak van sy dood uitwys, met die voorlopige verslag […]
Soedan se weermag sê huursoldate van Oekraïne, Colombia uitgeskakel - October 3, 2025
Die Soedanese Gewapende Magte sê dat hulle ‘n aantal buitelandse vegters – insluitend Colombiane en Oekraïners – wat saam met die Rapid Support Forces in die beleërde Darfur-stad El Fasher veg, uitgeskakel het. Volgens ‘n verklaring van die weermag het die sterftes plaasgevind tydens ‘n spesiale operasie in Al-Karama-plein, waar die buitelandse vegters probeer het […]
Reuse-betogings na flottielje onderskepping - October 3, 2025
Pro-Palestynse betogers in Europa het verkeer geblokkeer en winkels en restaurante gevandaliseer nadat Israeliese magte ‘n humanitêre hulpflottielje op pad na Gaza onderskep het. In Barcelona het betogers anti-Israel-slagspreuke op vensters van winkels en restaurante, insluitend Amerikaanse kettingwinkels geverf, en hulle daarvan beskuldig dat hulle medepligtig was aan Israel se offensief in die Gazastrook. In […]
Sikopo sê Etosha-brand het op regte tyd gekom - October 3, 2025
Te midde van die verwoesting en dierelyding na die Etosha-brand, bly daar steeds hoop. Volgens Colgar Sikopo, die adjunk-uitvoerende direkteur van natuurlike hulpbronne-bestuur in die omgewingministerie, het die brand op die regte tyd gekom. Wanneer dit begin reën sal die gebrande gedeelte in ‘n lushof van weiding verander. Sikopo verduidelik.
CITES-stemstelsel hou Namibië terug - October 3, 2025
Die Rhino Mama Project het teleurstelling en frustrasie uitgespreek oor die Europese Unie se resolusie dat lidlande Namibië se voorstel om die handel in renosterhoring te reguleer, moet teenstaan tydens die komende CITES vergadering. Namibië is van voorneme om ‘n voorstel in te dien om renosterhoringhandel te wettig as ‘n strategie om renosterstropery te help […]