Linden Beef probeer likwidasie keer - October 3, 2025
Linden Beef het vanoggend ‘n interlokutêre aansoek voor regter Andrew Corbett om te keer dat hy gelikwideer word. Dit kom na Bank Windhoek ‘n aansoek gebring het met skuld van 28,5 miljoen dollar aan hom verskuldig. Die reël nisi is aanvanklik vir 29 Augustus gestel maar, die voerkraal vra vanoggend vir kondonasie. Sy hoofargumente is […]
N$27,7m in mosiehof opgeëis - October 3, 2025
Regters Gerhard Tötemeyer en Nate Ndauendapo het vanoggend 64 aansoeke vir verstekvonnisse in die mosiehof hanteer. Sewe was op die reël 108-rol. Banke het 30 van die aansoeke gebring en eis 12 eiendomme ter waarde van 24,4 miljoen Namibiese dollar op. Daar is ook 17 lenings met ‘n skuldlas van 3,3 miljoen dollar wat nou […]
Arnie sê pous is ‘n aksieheld - October 3, 2025
Arnold Schwarzenegger het pous Leo die 14de geprys as ‘n aksieheld tydens ‘n klimaatsgeleentheid wat in Castel Gondolfo naby Rome aangebied is. Die pous het op sy beurt harde woorde gehad oor skeptici wat mense wat van aardverwarming praat bespot, in sy eerste groot verklaring oor klimaatsverandering. Hy het ook diegene wat die “toenemend duidelike” […]
Staat vra dat Coetzee skool se N$2,5m terugbetaal - October 3, 2025
Die aanklaer in die saak teen Maria Johanna Coetzee, Timo Itula, het ‘n aansoek voor regter Makapa Simasiku ingedien om die 2,5 miljoen Namibiese dollar, wat Coetzee by Windhoek Internasionale Skool gesteel het, terug te kry. Hy sê sy het voordeel daaruit getrek en vra die regter om ‘n bevel dat dit uiteensit dat in […]
Havana Fourway se verskuiwings het begin - October 3, 2025
Die Stad Windhoek het in September met 43 huishoudings en lidmate van ‘n kerk ontmoet rakende hulle verskuiwing van die hoek van die Matshitshi- en Eneas Peter Nanyemba-kruising, of Havana Fourway, na erwe in Havana-uitbreidings 8 en 11 verskuif. Die verskuiwing vind vandeesmaand plaas. Die stad se burgemeester, Ndeshihafela Larandja…
Enoch mobiliseer miljoene om USAid-gaping te dek - October 3, 2025
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ʼn Spesiale Begrotingswet in die Parlement voorgestel om 754 miljoen Suid-Afrikaanse rand toe te ken ná tekorte ontstaan het sedert Amerika befondsing aan die gesondheidsektor gestaak het. Die Amerikaanse Hooggeregshof het verlede week ʼn bevel verleng wat president Donald Trump toelaat om hulp aan die buiteland te staak. […]
Sinagoge-aanval is terreurdaad - October 3, 2025
Die polisie sê die dodelike aanval op ‘n sinagoge in Manchester, Engeland, is as ‘n terroriste-voorval verklaar. Twee mense is gister dood en nog vier gewond toe ‘n man met ‘n motor tussen voetgangers buite die Heaton Park Hebreeuse Gemeente-sinagoge ingery en mense met ‘n mes aangeval het. Die aanval het op Yom Kippur, die […]
Primakoers afwaarts aangepas - October 3, 2025
Plaaslike kommersiële banke het gesamentlik ooreengekom om die primakoers met 25 basispunte of 0,25 persent te verminder. Die verlaging is in twee fases met die eerste verlaging van 0,123 persent wat op 30 September geïmplementeer is en die volgende wat op 31 Desember kom. Die sentrale bank het vroeër gesê dat Namibiese bank se rentekoerse die […]
Somaliland-owerhede red 11 jagluiperdwelpies - October 3, 2025
Elf jagluiperdwelpies is in Somaliland gered van onwettige handel wat ‘n natuurbewaarder Donderdag beskryf het as een van die grootste beslagleggings van die spesie. Die welpies was versteek in sakke wat soos sakke aartappels gelyk het en is in ‘n klein dhow van die Somaliland-kus by Berbera vervoer toe die plaaslike kuswag hulle onderskep het. […]
Alle oë is op Hamas - October 3, 2025
Die Withuis sê president Donald Trump verwag dat Hamas sy vredesvoorstel vir Gaza aanvaar. Die 20-punt vredesplan, wat Israel aanvaar het, sluit in die vrylating van alle gyselaars, die onttrekking van Israelse magte uit Palestynse gebied, en die ontwapening van Hamas. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê indien Hamas die plan verwerp, sal daar […]