Kos om kinders by ontwikkelingsentrums te kry - October 3, 2025

Tydens ‘n kabinet-inligtingsessie het genderminister Emma Kantema-Gaomas aangekondig dat die ministerie voedselskemas by vroeë kinderontwikkelingsentrums gaan aanbied. Sy sê dit is as gevolg van die lae registrasie van kinders tussen nul en twee jaar. Volgens die jongste syfers is daar landwyd 2 372 sulke sentrums. Die onderwysministerie het reeds voedselskemas in laer- en hoërskole, en […]

Read More

Akkerbouraad registreer informele groente verkopers - October 3, 2025

Die Namibiese Akkerbouraad het ‘n registrasie-veldtog geloods op straatverkopers wat vars groente en vrugte verkoop. Volgens berigte kom dit na klagtes van kleinskaalse produsente wat sê die informele mark word toegegooi onder produkte vanuit Angola. Volgens Emilie Abraham van die raad is dit nie ‘n nuwe klagte nie en die hoofoorsaak is toegang tot die […]

Read More

MK vaar uit teen Madlanga-kommissie - October 3, 2025

Die MK-party het die Madlanga-kommissie van ondersoek gekritiseer en noem dit ‘n politieke instrument wat ontwerp is om die regering teen verantwoordbaarheid te beskerm. Die party voer aan die kommissie mors belastingbetalers se geld want dit kos meer as 1 miljoen Suid-Afrikaanse rand per dag sonder werklike uitkomste. Die Konstitusionele Hof sal na verwagting vandag […]

Read More

Afskoptye aangepas vir 2026-wêreldbeker - October 3, 2025

Afskoptye kan verskuif word in volgende jaar se Wêreldbeker in die VSA, Kanada en Mexiko weens kommer oor die hitte. Dit volg nadat temperature van tussen 30- en 40-grade Celsius in vanjaar se Klubwêreldbeker in Amerika aangeteken is, wat tot kommer oor spelers se gesondheid gelei het. Die president van die sport se beheerliggaam in […]

Read More

Honderde kinders sterf weens tekort aan seep, wasgeriewe - October 3, 2025

Unicef sê 55 persent van huishoudings in Namibië het nie toegang tot seep en handwasgeriewe nie en dit is die oorsaak van die voorkoms van diarree in die land. Die VN se kinderfonds sê jaarliks kom 184 000 gevalle voor met gemiddeld 719 kinders onder die ouderdom van vyf jaar, wat sterf. Die organisasie sê […]

Read More

Outa hof toe oor SOE-base wat oortree - October 3, 2025

Die organisasie teen belastingmisbruik, het die hof in Pretoria genader om veranderinge aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aan te vra. Die organisasie sê die huidige wet het toegelaat dat mislukte leiers by instellings soos die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, aanspreeklikheid vrygespring het. Stefanie Fick van Outa sê hierdie […]

Read More

Amnestie veroordeel ‘onwettige’ onderskepping van flottielje - October 3, 2025

Amnestie Internasionaal sê Israel se onwettige onderskepping van die Global Sumud-flottielje toon hul vasberadenheid om doelbewus die Palestyne in Gaza uit te honger. Daar is op ten minste 39-vaartuie met humanitêre hulp beslag gelê en tientalle bemanningslede is in hegtenis geneem toe hulle Israel se blokkade probeer breek het. Shenilla Mohamed van die organisasie het […]

Read More

Aussies vorder met soektog na meisie, 3, wat 50 jaar gelede verdwyn het - October 3, 2025

‘n Span vrywilligers wat kadawersnuffelhonde gebruik het om te soek na die liggaam van ‘n Britse kind wat meer as 50 jaar gelede in Australië verdwyn het, het ‘n “area van belang” gevind naby die plek waar sy verdwyn het. Owerhede vermoed die driejarige Cheryl Grimmer, wat saam met haar gesin uit Bristol geëmigreer het, […]

Read More

Parlement wil weet oor Nsfaf integrasie by onderwys - October 3, 2025

Die parlement soek duidelikheid oor die herintegrasie van die Namibiese Studente Finansiële Bystandsfonds, Nsfaf, in die onderwysministerie. Dit is geskeduleer om vandeesmaand plaas te vind. Hierdie stap volg op ‘n kabinetsbesluit van 2021 wat daarop gemik is om doeltreffendheid te verbeter, koste te verminder en studentebefondsing onder direkte regeringstoesig te konsolideer. Die PDM-parlementslid Inna Hengari […]

Read More

Aktiviste van Kenia verdwyn in Uganda - October 3, 2025

Twee Keniaanse menseregte-aktiviste het in Uganda verdwyn nadat hulle na bewering deur gewapende mans ontvoer is toe hulle ‘n geleentheid van opposisie-leier Bobi Wine bygewoon het. Wine veroordeel die insident en sê hulle is in ‘n “mafia-styl” opgelaai en na ‘n onbekende bestemming geneem. Sekuriteitsagentskappe uit Uganda is voorheen al gereeld aangekla dat hulle die […]

Read More