Hommeltuie by München-lughawe dwing sluiting - October 3, 2025

Die München-lughawe in Duitsland moes Donderdagaand noodgedwonge tydelik sluit weens die waarneming van hommeltuie wat gelei het tot die kansellasie van 17 vlugte. Sowat 3 000 passasiers is geraak. Saam hiermee is 15 inkomende vlugte na ander lughawens in Duitse stede Stuttgart, Nuremberg en Frankfurt herlei, asook na Wene in aangrensende Oostenryk. Dis die mees […]

Read More

Du Toit geniet sy rol in die Bokspan - October 3, 2025

Die Springbok-stut Thomas du Toit geniet sy verantwoordelikhede in die nasionale span. Die 30-jarige was in die opdrafspan in die laaste vier toetse: in Kaapstad teen Australië, in Auckland en Wellington teen Nieu-Seeland en verlede week in Durban teen Argentinië. Hy is in die tweede helfte van die laaste drie toetse vervang deur een van […]

Read More

Kanse vir La Niña, en reën, raal al hoe beter - October 3, 2025

Die kanse dat ‘n La Niña-weerstelsel voor die einde van die jaar ontwikkel het skerp gestyg, wat die waarskynlikheid van ‘n natter as normale somer regoor Suider-Afrika, insluitend Namibië, verhoog. Volgens die Amerikaanse Nasionale Oseaniese en Atmosferiese Administrasie is daar nou ‘n 71 persent-kans dat La Niña tussen Oktober en Desember sal vorm. Kosmos 94.1 […]

Read More

Kommer oor mynwese in bewareas - October 3, 2025

Grootskaalse skietwerk by die Goatagab-myn is in die nuus. Die myn is in die Sorris Sorris bewarea naby Khorixas. Die eksplorasie word gelei deur Timoteus Mashuna, wat na bewering 50 miljoen Namibiese dollar ingepalm het as gevolg van ‘n transaksie naby Uis. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Don Andrews, die natuurlike hulpbronne bestuurder by […]

Read More

Direkte buitelandse beleggings halveer - October 3, 2025

Netto direkte buitelandse beleggings in Namibië het in die tweede kwartaal van vanjaar tot 6,8 miljard Namibiese dollar gedaal, af van 12,7 miljard dollar in die vorige kwartaal. In sy kwartaallikse bulletin sê die sentrale bank die daling was te wyte aan verminderde ekwiteitsinspuitings in die oliesektor. Operateurs se boorwerk is voltooi en data word […]

Read More

Etosha-brand: Ontleder vra aanspreeklikheid - October 3, 2025

Reaksie op die regering se trae reaksie op die verwoestende Etosha-brand word steeds ontvang. Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah het die gebrek aan voorbereiding en koördinering gekritiseer en sê owerhede het eers dae nadat die brand reeds uitgebreide skade aangerig het, hulp versoek. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die versuim om bestaande rampbestuurstelsels te […]

Read More

Diddy skryf aan regter, vra vir tweede kans - October 3, 2025

Die veroordeelde rapmagnaat Sean “Diddy” Combs het ‘n brief aan regter Arun Subramanian, wat hom vandag sal vonnis, geskryf waarin hy om toegeeflikheid vra en sy gedrag op dwelmverslawing blameer. In die brief van vier bladsye vra hy om verskoning vir die lyding wat hy veroorsaak het en sê 13 maande in die tronk het […]

Read More

Nsfaf die teiken van kuberkrakers, inligting gepubliseer - October 3, 2025

Die Namibiese kuberveiligheid sekuriteit reaksiespan, NAM-CIRT, het bevestig dat kuberkrakers toegang tot die Namibiese studentehulpfonds, Nsfaf, se databasis gekry het. Duisende studente se persoonlike inligting is aanlyn op die Nsfaf-webtuiste gepubliseer, maar is intussen verwyder. Cran se woordvoerder, Mufaro Nesongano, gee meer inligting en onderstreep die noodsaaklikheid van nasionale databeskermingswette.

Read More

Mthethwa-verslag Sondag verwag - October 3, 2025

Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Alvin Botes, sê die Franse polisie is besig om hulle ondersoek na die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur, Nathi Mthethwa, af te handel. Hy het gepraat buite Mthethwa se woning in Kwambonambi, KwaZulu-Natal. Botes sê die lykskouings-verslag sal die oorsaak van sy dood uitwys, met die voorlopige verslag […]

Read More

Starmer veroordeel haatmisdaad by sinagoge - October 3, 2025

Britse polisie het ‘n terrorisme-insident verklaar na twee Joodse gemeenskapslede dood is in ‘n motor- en mesaanval buite ‘n sinagoge in Manchester. Nog vier mense is gewond en die aanvaller is deur polisiebeamptes doodgeskiet. ‘n Groot aantal mense was in die Heaton Park sinagoge vir ‘n diens op Yom Kippur, die heiligste dag op die […]

Read More