Epupa sleep regering hof toe oor toelaagtender - October 2, 2025

Epupa Investments het dokumente by die hoërhof ingedien en vra ‘n dringende interdik teen die toekenning van maatskaplike toelaagbetalings aan NamPost. The Namibian het die dokumente onder oë gehad en berig dat Epupa meen die finansministerie het die bodproses laat vaar en staatgemaak op beleid om die uitbetalings aan NamPost toe te ken. Hy sê […]

Read More

Substandaard en vervalste medisyne – wet moet hersien word - October 2, 2025

‘n Apteker by Brunel Laboratoria, Suzelle Myburgh-Niemand, vra die hersiening van die Medisynewet om wetstoepassingsagentskappe te bemagtig teen substandaard en vervalste mediese produkte. Sy sê Suid-Afrika moet goeie bestuur verbeter vir voorkomingsdoeleindes en dan ook met groothandelaars en verspreiders praat oor die bekamping van handel in onwettige medisyne. Myburgh-Niemand sê die Nasionale Aksieplan teen substandaard […]

Read More

Sumud-flottielje eis beëindiging van Gaza-blokkade - October 2, 2025

Aktiviste van die Global Sumud-flottielje doen ‘n beroep op die internasionale gemeenskap om dringende stappe te doen om Israel se blokkade van Gaza te beëindig. Aktiviste en kenners van die VN beskryf die blokkade as onwettig en ‘n vorm van gesamentlike straf wat voedsel, brandstof, mediese voorrade en humanitêre hulp vir meer as 2 miljoen […]

Read More

Openingswedstryd van vroue Wêreldbeker lok rekord skare - October 2, 2025

Die openingswedstryd van die Wêreldbekertoernooi vir vroue tussen die gasvroue, Indië en Sri Lanka, in Guwahati het ‘n bywoningsrekord vir ‘n openingsdag gestel. Die 22 843 toeskouers is die meeste wat nog ‘n groepswedstryd op enige Wêreldbekertoernooi bygewoon het. Die vorige rekord van 15 935 is opgestel gedurende verlede jaar se Groep A-wedstryd tussen Indië […]

Read More

Skuld groei met amper N$560m in Augustus  - October 2, 2025

Totale kredietverlening aan die private sektor in Augustus het met 558,9 miljoen Namibiese dollar gestyg. IJG Securities sê in sy ontleding dat dit die totale uitstaande krediet op 120,85 miljard dollar te staan bring. Op ‘n jaar-tot-jaar basis het die kredietverlening aan die private sektor met 6,04 persent op ‘n jaargrondslag gestyg. Maandelikse groei is in […]

Read More

Lamola wag op Franse verslag oor Mthethwa  - October 2, 2025

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering wag op ‘n ondersoek-verslag uit Frankryk na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur, Nathi Mthethwa, in Parys. Hy is dood aangetref naby die Hyatt-hotel nadat hy Maandag as vermis aangegee is. Lamola het aan die SABC gesê die proses om sy oorskot te […]

Read More

Deense premier sê Europa is op mespunt  - October 2, 2025

Die Deense eerste minister, Mette Frederiksen, sê Europa is in die gevaarlikste situasie sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Dit volg ná ʼn reeks vermeende Russiese skendings van die Europese Unie se lugruim die afgelope weke, wat Denemarke, Pole en Estland insluit. Moskou het dit ontken. Frederiksen waarsku Europese lande om verder as ʼn […]

Read More

Gretha en kie deur IDF aangehou  - October 2, 2025

Die Israelse weermag het sowat 20 skepe wat deel is van die Global Sumud-flottielje op pad na Gaza onderskep. Aktiviste aan boord, insluitend die Sweedse klimaataktivis Greta Thunberg, Nelson Mandela se kleinseun Mandla Mandela, en die aktrise Susan Sarandon, is aangehou. Israel se ministerie van Buitelandse Sake sê die vloot het die vaartuie gewaarsku om […]

Read More

Registrasie-sperdatum vir e-taxi’s verleng  - October 2, 2025

Die Namibiese Bus- en Taxivereniging is in gesprek met die lynministerie om e-taxidienste soos Yango en InDrive te reguleer. Na aanleiding van vroeëre protesoptogte en ‘n registrasiedatum van 30 September wat deur minister Veikko Nekundi gestel is, sê die vereniging nou dat hulle die sperdatum mag verleng. Hulle werk ook aan beleidsriglyne, en let op […]

Read More

SA Krieket-hoof gesels oor 11 Oktober  - October 2, 2025

Net nege dae bly oor tot die hoogs verwagte stadion-opening by Krieket Namibië se nuwe tuisveld in Windhoek, waar die FNB Eagles teen die Proteas te staan sal kom. Die vraag na kaartjies was oorweldigend, met aanhangers wat gretig is om hierdie historiese wedstryd te beleef. In ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Krieket […]

Read More